SKAAK – Topskole toernooi by Carpe Diemskool 2025

Ons 0/9 en o/13-dogters het vandag deelgeneem aan die Topskole toernooi by Carpe Diemskool.
Beide spanne is deur na finale rondte om Eden by WP Topskole Skaak te verteenwoordig. Die dogters het pragtig gespeel!
Ons is so trots op hierdie dogters wat op 6 en 7 September in Hermanus gaan deelneem.