Laaste Freedom in Christ sessie

Ons laaste Freedom In Christ sessie was ‘n fees! Dit was vir ons ‘n heerlike voorreg om hierdie jaar vir die eerste keer fasiliteerders van buite die skool te hê, wat elke week die pad saam met hulle onderskeie groepies gestap het. Ons voel baie geseënd en dankbaar. Ons sê spesiaal dankie vir Surika, Nadia, […]

Read more
Eisteddfod 2023 Gala aand optrede 13 September 2023

Ella, Roxy en Rosslyn het die voorreg gehad om gister aand by die George Eisteddfod Gala aand op te tree. Hulle ontvang nog ‘n sertifikaat vir ‘n Cum Laude-opvoering! Baie geluk julle, hou só aan, ons sien julle dalk binnekort op die grootskerm. #drama #blanco #blancobokkies

Read more
Graad 7 wenasse: 12 september 2023

Nadat die gr7’s in Tegnologie geleer het hoe katrolle en wenasse ‘n mens meganiese voordeel kan gee om ‘n taak te verrig, het hulle kans gekry om modelle daarvan te bou. Hier is ‘n paar van die modelle wat die gr7’s gebou het.

Read more
Eisteddfod 2023

The Earth without art is just ‘eh’. -Demetri Martin Laerskool Blanco het meer as 50 inskrywings gehad vir die 2023 Eisteddfod en ons kan met trots sê dat 2 van ons inskrywings silwer gekry het, wat reeds ‘n reuse prestasie is waarop ons trots is, maar die res kry almal goud! “Jufrou ek het ‘n… […]

Read more
Freedom in Christ afsluiting 3 September 2023

Ons Graad 7’s het ook aan die einde gekom van ‘n 13-week Bybelse Grondslagkursus, nl. “Freedom in Christ” vir jongmense, wat jongmense help om as Christene te groei en te leer hoe om hul identiteit as jong volwassenes te hanteer. Hulle het Sondag, 3 September, afgesluit by die Redberry Farm. Dit was wonderlik om te […]

Read more
Graad 7 Jaarlikse Strandstap 1 September 2023

Die gr 7’s het Lentedag benut deur hul jaarlikse avontuur aan te pak: ‘n 23km Strandstap vanaf Glentana tot by Hartenbos. Die 1ste dag het hulle afgeskop met net so oor die 7km tot by die oornagpunt in Groot Brak. Die 2de dag is die groot vasbyt met bietjie meer as 15km om te voltooi. […]

Read more
Kleuter Atletiek – 2 September 2023

Kleuter Atletiek – 2 September 2023 Run, run, run, as fast as you can, you’ll never catch me i’m the fastest blanco bokkie! Met lieflike sonskyn weer, ‘n medalje en lekkertjie op die spel en trotse ouers langs die baan, kon die maats nie anders as om te hardloop dat die stof staan nie! Die […]

Read more
Gr4’s Maak Musiek

🎶Beethoven het gesê: “Musiek kan die wêreld verander”. Ons graad 4 leerders verstaan defnitief iets hiervan. Hulle maak musiekinstrumente in die klas. 🎶

Read more