Ons laaste Freedom In Christ sessie was ‘n fees! Dit was vir ons ‘n heerlike voorreg om hierdie jaar vir die eerste keer fasiliteerders van buite die skool te hê, wat elke week die pad saam met hulle onderskeie groepies gestap het. Ons voel baie geseënd en dankbaar.
Ons sê spesiaal dankie vir Surika, Nadia, Arno, Blaine en Rikus vir hulle tyd, liefde en aandag wat hulle aan ons Graad 7’s afgestaan het.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *