Kleuter Atletiek – 2 September 2023

Run, run, run, as fast as you can, you’ll never catch me i’m the fastest blanco bokkie!
Met lieflike sonskyn weer, ‘n medalje en lekkertjie op die spel en trotse ouers langs die baan, kon die maats nie anders as om te hardloop dat die stof staan nie!
Die afgelope naweek het ons pre-primer maats weer die geleentheid gehad om aan die jaarlikse kleuter atletiek deel te neem.
Dankie Voorbereidingskool George Preparatory School dat julle ons genooi het! Dit was weereens ‘n dag wat nog lank op die maats se lippe sal bly

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *