Baie baie geluk aan ons onder 11 dogters skaakspan wat die afgelope naweek aan die Wes Kaap Topskole, in Worcester, deelgeneem en ‘n TWEEDE PLEK losgespeel het!
Welgedaan meisies, ons is verby trots!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *