Nadat die gr7’s in Tegnologie geleer het hoe katrolle en wenasse ‘n mens meganiese voordeel kan gee om ‘n taak te verrig, het hulle kans gekry om modelle daarvan te bou.
Hier is ‘n paar van die modelle wat die gr7’s gebou het.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *