The Earth without art is just ‘eh’. -Demetri Martin
Laerskool Blanco het meer as 50 inskrywings gehad vir die 2023 Eisteddfod en ons kan met trots sĂȘ dat 2 van ons inskrywings silwer gekry het, wat reeds ‘n reuse prestasie is waarop ons trots is, maar die res kry almal goud!
“Jufrou ek het ‘n… A, A+, A++, A+++ !”
Wat ‘n voorreg is dit nie dat ons leerders bereid is om hulle talente ten toon te stel en nog briljante erkenning ook daarvoor kry nie.
Juffrou Hannelie het ook deel geneem en goud, A+++ verwerf vir haar inskrywing in die ope afdeling.
Trots, trots, trots, baie geluk aan al die Blanco Bokkies met julle goeie prestasies!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *