GEESWEEK: FUNKY SOCKS 2025

GEESWEEK: FUNKY SOCKS 2025 Ons leerders het hulself vandag oortref met hulle kleurvolle sokkies! Ons sien daarna uit om te sien wat hulle môre met hulle hare gaan doen.

Read more
KARATE 2025

KARATE 2025 Ons as skool is baie trots op Charl van Wyngaard in graad 7, hy het nasionale Kleure verwerf in Karate. Charl het uitgeblink hierdie afgelope naweek met twee […]

Read more
Tennistoernooi by Laerskool Wesbank Oktober 2025

Tennistoernooi by Laerskool Wesbank Oktober 2025 Ons tennisspanne het Saterdag deelgeneem by Laerskool Wesbank se tennistoernooi in Oudtshoorn. Ons is trots op hierdie spanne wat vasgebyt het en teen sterk […]

Read more
GELUKWENSE – Juffroun Anzel

GELUKWENSE – Juffroun Anzel Baie geluk aan Juffrou Anzel en haar man Johann, wat op 7 Oktober nog ‘n pragtige dogter ryker geword het! Mag sy altyd vreugde bring vir […]

Read more
Maandag Motivering – 20 Oktober 2025

Maandag Motivering – 20 Oktober 2025 Moenie een ster se lig verdoof sodat jou lig helderder kan skyn nie. ‘n Hemelruim vol sterre verlig die donkerte soveel meer. Spanwerk maak […]

Read more
KWARTAAL 3: AKADEMIESE TOP 10

KWARTAAL 3: AKADEMIESE TOP 10 Baie geluk aan ons Graad 4-7-leerders wat so goed presteer het in die derde kwartaal. Ons is trots op elkeen van julle!

Read more