Ella, Roxy en Rosslyn het die voorreg gehad om gister aand by die George Eisteddfod Gala aand op te tree. Hulle ontvang nog ‘n sertifikaat vir ‘n Cum Laude-opvoering!
Baie geluk julle, hou só aan, ons sien julle dalk binnekort op die grootskerm.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *