Ons Graad 7’s het ook aan die einde gekom van ‘n 13-week Bybelse Grondslagkursus, nl. “Freedom in Christ” vir jongmense, wat jongmense help om as Christene te groei en te leer hoe om hul identiteit as jong volwassenes te hanteer.
Hulle het Sondag, 3 September, afgesluit by die Redberry Farm.
Dit was wonderlik om te sien hoe ons Graad 7’s gegroei het die afgelope paar weke. Ons is opgewonde oor hulle pad vorentoe!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *