Graad 3 mondelinge 2023

Graad 3 mondelinge 2023 Ons graad 3 leerders doen engelse mondelinge. “If I were a Superhero…” Hierdie leerders het nie net kom vertel van hoe dit sou wees om ‘n held te wees nie, “they also dressed the part”. Baie oulik julle, ons weet beslis wie ons gaan bel as ons in nood is.

Read more
Blanco Bokkies – Voortrekkers 2023

Blanco Bokkies – Voortrekkers 2023 Baie geluk aan al die Blanco-Bokkies wat deel is van die George Voortrekker Kommando en die volgende bereik het: Graad 1: Emma van der Merwe – Verwerf die volgende spesialisasies in span verband : Kind van Jesus Noodhulp Sy woon ook die Kommando Kamp en Suid Kaap see kamp by […]

Read more
Terrein – Nuwe Look 2023

Terrein – Nuwe Look 2023 If you look good, you feel good, and if you feel good, you do good. -Georges St-Pierre Design Pro verstaan dít goed en daarom ‘n nuwe “look” vir die skool. Baie dankie vir ons waardes wat by die aantreeblad opgesit is. Dit lyk baie goed en daarom glo ons elke […]

Read more
Bok-gees 2023

Bok-gees 2023 Laerskool Blanco se leerders en personeel is vanoggend met ‘n laaste vlaag van Bok-gees gegroet. Ons bloed is groen en ons harte bars van trots! Baie geluk Springbokke!

Read more
Aan al die graad 12 leerders

Aan al die graad 12 leerders Baie sterkte met die laaste eindeksamen van julle skoolloopbaan. Hou vas aan ons Hemelse Vader, leer hard en bly vertrou. Jesaja 41:10 Die blancobokkies dink aan julle en bid vir julle.

Read more
Sanesa – WC – EDEN Awards 2023

Sanesa – WC – EDEN Awards 2023 Category I: Blanco Laerskool Category H: Conscious Mind Study Hub Category G: Hoerskool Outeniqua Category F: Glenwood House Preparatory School Super congratulations to all our participating schools! 🎉

Read more
10 Akademiese-, Sport- en Kultuurtoekennings 2023

10 Akademiese-, Sport- en Kultuurtoekennings 2023 Baie geluk aan die leerders wat top 10 akademiese-, sport- en kultuurtoekennings ontvang het. Julle maak ons trots, hou aan hard werk. Vir die leerders wat dalk hierdie keer uitgemis het, ons bly glo in julle, werk hard, daar lê nog ‘n hele kwartaal voor.

Read more
Omgee-projek 2023

Omgee-projek 2023 Hierdie kwartaal se waardes is nederigheid en omgee. Ons vra daarom weer u samewerking met ons omgee-projek wat ons jaarliks doen. Ons wil weer ons werkers bedank vir hulle harde en getroue werk by die skool. Laat ons dan hierdie jaar ook weer met oop harte en hande gee. Ons vra dat elke […]

Read more