Terrein – Nuwe Look 2023

If you look good, you feel good, and if you feel good, you do good. -Georges St-Pierre
Design Pro verstaan dít goed en daarom ‘n nuwe “look” vir die skool.
Baie dankie vir ons waardes wat by die aantreeblad opgesit is. Dit lyk baie goed en daarom glo ons elke leerder sal elke oggend aan die goed herinner word en só leef die res van elke dag.

 

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *