SENIOR TENNIS SEUNS NOV 2025 Seuns neem deel aan Interdistrik tennistoernooi in Stellenbosch.Die Edenspan behaal ‘n 2de plek. Baie geluk met julle besonderse prestasie!!!
SENIOR TENNIS SEUNS NOV 2025 Seuns neem deel aan Interdistrik tennistoernooi in Stellenbosch.Die Edenspan behaal ‘n 2de plek. Baie geluk met julle besonderse prestasie!!!
Blitsdruk Interskole Atletiekbyeenkoms 2025 Die Blitsdruk Interskole Atletiekbyeenkoms te Hoërskool Outeniqua verlede naweek het fantastiese uitslae en plekke behaal. Ons is trots op elkeen wat deelgeneem het.
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 10 November 2025
TROLLEY DASH 2025 Wat ‘n lekker oggend om te sien hoe die wenners hulle trollies kon volmaak! Hulle het beslis hulle roete mooi beplan en was seker van die produkte […]
BUITESPORT – JUDO WES-KAAP OPE 2025 Lourens Ungerer het deelgeneem aan die Judo Wes-Kaap Ope, wat in George plaasgevind het. Hy het 2 goue medaljes verower en het ook sy […]
BUITESPORT – SA GYMNASTIEK KAMPIOENSKAPPE 2025 Keon Botha het deelgenaam aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe en het 3 goue medaljes ontvang vir: 1. South African Tumbling Champion Level 6 (Boys 9-10yrs) […]
KLEURE-ATLETIEK 2025 Dis die GEEL 💛 dis die BLOU 💙, Atletiek ons hou van jou! 🏃♂️ 🏃♀️ Ons atlete en toeskouers het op Maandag en Dinsdag, 3 & 4 November […]
UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 04 November 2025
Maandag Motivering – 03 November 2025 Moenie toelaat dat ander se opinie oor jou twyfel saai, in jou vermoë nie. Glo in jouself, selfs as ander nie in jou glo […]
FIETSRY Laerskool Blanco se Bergfietsryers het die afgelope naweek hul jaarlikse Mini-fietstoer aangepak. Die roete begin by die skool en volg die kontoerlyn in Jonkersberg tot naby aan die Jonkersberg […]