Aan al die graad 12 leerders

Baie sterkte met die laaste eindeksamen van julle skoolloopbaan. Hou vas aan ons Hemelse Vader, leer hard en bly vertrou.
Jesaja 41:10
Die blancobokkies dink aan julle en bid vir julle.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *