Senior tennisspan vriendskaplike toernooi teen Laerskool Park 2023

Die senior tennisspan het gister ‘n vriendskaplike toernooi teen Laerskool Park gehad. Hulle het dit baie geniet en goeie ondervinding opgedoen. Welgedaan julle!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *