Graad 3 mondelinge 2023

Ons graad 3 leerders doen engelse mondelinge.
“If I were a Superhero…”
Hierdie leerders het nie net kom vertel van hoe dit sou wees om ‘n held te wees nie, “they also dressed the part”.
Baie oulik julle, ons weet beslis wie ons gaan bel as ons in nood is.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *