UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 04 November 2025
UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 04 November 2025
Maandag Motivering – 03 November 2025 Moenie toelaat dat ander se opinie oor jou twyfel saai, in jou vermoë nie. Glo in jouself, selfs as ander nie in jou glo […]
FIETSRY Laerskool Blanco se Bergfietsryers het die afgelope naweek hul jaarlikse Mini-fietstoer aangepak. Die roete begin by die skool en volg die kontoerlyn in Jonkersberg tot naby aan die Jonkersberg […]
WIT 🐘 VERKOPING Baie dankie aan elkeen wat iets gestuur het vir die verkoping. Ons maats het dit vreeslik geniet om vandag te kyk watter items hulle grag wil koop. […]
GEESWEEK: “ALLES BEHALWE ‘N TAS” 2025 Vandag het ons ware kreatiwiteit gesien! Ons sluit die geesweek af met groot pretty en bewondering…waar kry julle hierdie goeie idees vandaan?
GEESWEEK: TROPICAL 2025 Ons leerders het hul verbeel dat hulle na ‘n tropiese eiland verplaas is. Môre sluit ons af met “Alles behalwe ‘n tas”.
GEESWEEK: FUNKY HAIR / HATS Ons leerders (en ouers) het weereens gewys hoe kreatief hulle kan wees! Ons sien uit na môre se “tropical”-bykomstighede.
ATLETIEK: Kwagga Top 10 Laerskole 2025 8 van ons atlete het deelgeneem by die byeenkoms wat aangebied was by Hoërskool Outeniqua (Kwaggas) . Ons atlete het baie goed gevaar en […]
Marinda verjaar! 28 Oktober 2025
NOODHULP Ons sê baie dankie aan Michael Herholdt en ER24 wat ons Gr.6-leerders meer oor basiese noodhulp geleer het. Dit vorm deel van die Lewensvaardighede kurrikulum en Michael het dit […]