FIETSRY
Laerskool Blanco se Bergfietsryers het die afgelope naweek hul jaarlikse Mini-fietstoer aangepak.
Die roete begin by die skool en volg die kontoerlyn in Jonkersberg tot naby aan die Jonkersberg bosboustasie.
Die laaste deel volg die distrikspad en eindig agter ñ reuse melkskommel in Groot-Brakrivier.
#blanco #blancobokkies #hardewerkwordbeloon
