TROLLEY DASH 2025
Wat ‘n lekker oggend om te sien hoe die wenners hulle trollies kon volmaak!
Hulle het beslis hulle roete mooi beplan en was seker van die produkte wat hulle wou inlaai.
So lekker om te sien hoe SUPERSPAR Heatherpark se personeel ons wenners aanmoedig en ook betrokke raak by ons fondsinsameling. Dankie, dankie en nogmaals dankie aan elkeen wat hierdie projek ondersteun het.
#blanco #blancobokkies #dislekkeromtegee




