Maandag Motivering – 03 November 2025
Moenie toelaat dat ander se opinie oor jou twyfel saai, in jou vermoë nie.
Glo in jouself, selfs as ander nie in jou glo nie.
Hulle sal wel sien dat hulle onder die verkeerde indruk verkeer het, wanneer jy hulle verkeerd bewys deur net jouself te wees, in jouself te glo en aan te hou doen wat jy nog altyd gedoen het.
