Tennis – Reef Hudson Toernooi 2025

Tennis – Reef Hudson Toernooi 2025 Ons rooi- en oranjebalspanne het deelgeneem aan die Reef Hudson toernooi. Ons is trots om te sê dat hulle ‘n blink toekoms het wat […]

Read more
N GROOT DANKIE AAN KAZIN!

N GROOT DANKIE AAN KAZIN! Ons wil graag ’n opregte woord van dank rig aan KAZIN vir hulle ongelooflike skenking van die wagtehuisie vir ons skool. 🌟 Dankie dat julle […]

Read more
Skryfbehoeftes vir 2026

Skryfbehoeftes vir 2026 Hier volg die Skryfbehoeftes lys vir al die grade vir 2026 Graad 1 2026 Graad 2 2026 Graad 3 2026 Graad 4 2026 Graad 5 2026 Graad […]

Read more
Maandag Motivering – 17 November 2025

Maandag Motivering – 17 November 2025 Tydens die eksamen is daar ‘n geleentheid om die kennis wat binne jou is weer te gee. Moenie toelaat dat die eksterne faktore die […]

Read more
Juffrou Melanie verjaar! 17 November 2025

Juffrou Melanie verjaar! 17 November 2025 Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Melanie! Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën. Dankie vir jou rustige en kalm manier waarmee […]

Read more
PRYSUITDELING 2025

PRYSUITDELING Daar word gesê dat die woord “sukses” nêrens anders voor die woord “werk” aangetref word nie, behalwe in die woordeboek. Ons Gr. 4-7 – leerders is beloon vir hul […]

Read more
Golfdag 025

GHOLFDAG 2025 Ons kon nie vir beter weer gevra het vir ons jaarlikse Gholfdag by @Kingswood Golf Estate nie! Baie dankie aan ons hoofborg @Build It Outeniqua en @Build It […]

Read more