BERGFIETS – Interskole Bergfietsryliga Laerskool Blanco se bergfietsryers het Saterdagoggend ’n skitterende wegspring in die eerste been van die Interskole Bergfietsryliga gehad. Ons is ongelooflik trots op al ons ryers […]
RUGBY TOERNOOI BY OAKDALE 2026
RUGBY TOERNOOI BY OAKDALE 2026 Ons 1ste span rugby is tans besig om deel te neem aan ‘n toernooi by Oakdale Landbouskool. Baie sterkte vir die seuns. Ons wil graag […]
BOKKIELOERDAG 2026
BOKKIELOERDAG 2026 “Any day spent with you is my favorite day. So, today is my new favorite day”. -Winnie the Pooh Dit was vir ons ‘n groot voorreg om opgewonde […]
TENNIS – Synergy Cup in Stellenbosch 2026
TENNIS – Synergy Cup in Stellenbosch 2026 Wihandré Nel, Barry Robertson en MW Robertson het die afgelope naweek deelgeneem aan die Synergy Cup in Stellenbosch. Die EDEN-span het ‘n tweede […]
0/11 KRIEKET 2026
KRIEKET O/11 krieket het hierdie week twee wedstryde gespeel. In hulle eerste wedstryd verloor hulle teen Outeniqua B. Hulle tweede wedstryd van die seisoen was n naelbyter en stap hulle […]
SKAAKPROEWE 2026
SKAAKPROEWE Gister het ons die eerste skaakproewe van hierdie seisoen by ons eie skool afgeskop – en wat ’n opwindende dag was dit nie! Ons het pragtige, taktiese spel gesien […]
FIETSRY 2026
FIETSRY Ons fietsryers het gister deel geneem aan die eerste fietsry-wedren van die jaar! Wat ’n fantastiese begin vir 2026 – harde werk, deursettingsvermoë en spanwerk het vrugte afgewerp. Ons […]
TENNIS NUUS 2026
TENNIS NUUS 2026 Baie geluk aan die volgende seuns wat opgeneem is in die Eden Tennisspan: 0/11 – Janco Robertson 0/13 – MW Robertson 0/13 – Barry Robertson 0/13 – […]
WP Padfiets 2026
WP Padfiets 2026 Jandro Barnard O/11, het Sondag, 18 Januarie deelgeneem aan die WP Padfiets kampeioenskappe. Hy het n silwer losgery!! Baie mooi Jandro, ons is baie trots op jou!
SKAAK – Mzansi Interprovinsiale Toernooi
SKAAK – Mzansi Interprovinsiale toernooi Esra Muller het in Desember deelgeneem aan die Mzansi Interprovinsiale toernooi wat in Gqeberha (Port Elizabeth) plaasgevind het. Haar span het ‘n derde plek behaal! […]









