RUGBY TOERNOOI BY OAKDALE 2026

Ons 1ste span rugby is tans besig om deel te neem aan ‘n toernooi by Oakdale Landbouskool.
Baie sterkte vir die seuns.
Ons wil graag dankie sê vir die Nel-gesin vir die borg van die opwarmingshemde en ook lekker koue koeldranke vir die naweek. Ook wil ons dankie sê vir Ecolab vir hulle borg om ons toernooi moontlik te maak.