FIETSRY
Ons fietsryers het gister deel geneem aan die eerste fietsry-wedren van die jaar!
Wat ’n fantastiese begin vir 2026 – harde werk, deursettingsvermoë en spanwerk het vrugte afgewerp.
Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat deelgeneem het. Julle wys dat toewyding en dissipline altyd beloon word. Hou aan trap, hou aan droom, en mik altyd vir bo!
Baie dankie aan die afrigter en ouers vir julle ondersteuning












