SKAAK – Mzansi Interprovinsiale Toernooi 2025 Esra Muller is tans in Gqeberha waar sy deelneem aan die Mzansi Interprovinsiale toernooi. Sy verteenwoordig WP, in die 0/9-span. Ons wens haar alle […]
BUITESPORT – Region 5 Gymnastics Championships 2025
BUITESPORT – Region 5 Gymnastics Championships 2025 Keon Botha neem deel aan die “Region 5 Gymnastics Championships” in Namibië. Hy is die jongste deelnemer en een van 3 wat Suid […]
BUITESPORT – WP Onder 13-span Hengelkompetisie 2025
BUITESPORT – WP Onder 13-span Hengelkompetisie 2025 Nica-Mari du Toit verteenwoordig die WP Onder 13-span by ‘n hengelkompetisie: Hiermee haar uitslae: Sy behaal ‘n 11 de plek by SA’s 69 […]
BUITESPORT – Dans Evaluasie 2025
BUITESPORT – Dans Evaluasie 2025 Chanté Gouws het hierdie week haar dans evaluasie gedoen en het onderskeidings in al 3 haar dans style ontvang nl. Modern Jazz, Commercial Hip Hop […]
TENNIS – EDEN Mini Masters Toernooi 2025
TENNIS – EDEN Mini Masters toernooi 2025 MW Robertson het ‘n algehele 5de plek behaal tydens die EDEN Mini Masters toernooi. Met hierdie goeie prestasie is hy genooi om aan […]
BUITESPORT GEORGE DIRT KARTING: Passion For Speed op 22 November
GEORGE DIRT KARTING: Passion For Speed op 22 November Tydens die GEORGE DIRT KARTING: Passion For Speed op 22 November het Skylar-may ‘n 3de plek behaal in haar klas – […]
SWD KRIEKET 0/13 2025
SWD KRIEKET Ons sê baie geluk aan Wihandré Nel en Cayden Mapolie. Albei is opgeneem in die SWD Badgers se O/13-krieketgroep. Hul speel vanaf 11-13 Desember in ‘n toernooi in […]
TENNIS Eden Mini Masters Tennistoernooi 2025
TENNIS Eden Mini Masters Tennistoernooi 2025 MW Robertson is uitgenooi om deel te neem aan die Eden Mini Masters Tennistoernooi. Dit vind plaas vanaf 5-7 Desember in George. Slegs 8 spelers […]
BUITESPORT: GEORGE DIRT KARTING: Passion For Speed 2025
BUITESPORT: GEORGE DIRT KARTING: Passion For Speed Tydens die GEORGE DIRT KARTING: Passion For Speed op 22 November het Franco Lotz ‘n 1ste plek behaal in sy klas – Developments.. […]
Tennis – Reef Hudson Toernooi 2025
Tennis – Reef Hudson Toernooi 2025 Ons rooi- en oranjebalspanne het deelgeneem aan die Reef Hudson toernooi. Ons is trots om te sê dat hulle ‘n blink toekoms het wat […]









