BOKKIELOERDAG 2026
“Any day spent with you is my favorite day. So, today is my new favorite day”. -Winnie the Pooh
Dit was vir ons ‘n groot voorreg om opgewonde nuwe gesiggies te ontmoet. Party was minder opgewonde om ons terrein te verlaat.
Ons sien uit om julle by die Blanco-familie te verwelkom.
Onthou die WKOD-aanlyninskrywings open 10 Maart en sluit 14 April 2026.
Sien julle sommer gou weer!