TENNIS – Synergy Cup in Stellenbosch 2026
Wihandré Nel, Barry Robertson en MW Robertson het die afgelope naweek deelgeneem aan die Synergy Cup in Stellenbosch.
Die EDEN-span het ‘n tweede plek behaal. Ons is baie trots op hierdie 3 Blanco-bokkies! Baie geluk manne!
