Belangrike Datums – Kwartaal 1

Kyk gerus na ons voorlopige kwartaal beplanning. Indien daar enige veranderinge aangebring word sal dit vroegtydig deur middel van die klasgroepe en D6 aan ouers kommunikeer word. Ons sien uit na ‘n besige kwartaal vol opwinding. #blanco #blancobokkies #kwartaalbeplanning #kwartaal1 #2024 #belangrikedatums

Read more
Oubos 2024

Op 9 en 10 Februarie sal ons jaarlikse Oubos MTB plaasvind, in samewerking met Chain Gang Events. Skryf nou in en voorkom teleurstelling! πŽπ”ππŽπ’ πŒπ“π 𝐂𝐇𝐀𝐋𝐋𝐄𝐍𝐆𝐄 𝐃𝐀𝐓𝐄 : Saturday, 10 February 2024 𝐕𝐄𝐍𝐔𝐄 : Blanco Primary, GEORGE 𝐕𝐄𝐍𝐔𝐄 : 10km / 25km / 50km 𝐄𝐍𝐓𝐄𝐑 πŽππ‹πˆππ„ : https://www.entryninja.com/events/79973-oubos-mtb-xcm-2024

Read more
Sport Rooster – Kwartaal 1

Ons rooster vir ons buitemuurse aktiwiteite. Moedig gerus u kinders aan om deel te neem aan die verskeie sport en kultuur aktiwiteite wat die skool bied. #blanco #blancobokkies #sport #kultuur #healthybodyhealthymind

Read more
SWD Krieketspelers

SWD Krieketspelers Laerskool Blanco is baie trots op ons twee SWD krieketspelers. Leagan Fortuin het die afgelope naweek vir die o.11 span gespeel en spog met ‘n kolfbeurt van 124 nie uit nie. Johalin Oosthuizen speel tans in die o.13 toernooi en het al reeds in sy eerste wedstryd 4 paaltjies geneem. Sterkte vir vandag […]

Read more
Waterpolo 2023 – Rosslyn Squair

Waterpolo 2023 – Rosslyn Squair Baie geluk aan Rosslyn Squair wat as kaptein van die Eden o/13 waterpolo meisiesspan gekies is. Ons weet jy sal die span tot hoΓ« hoogtes lei en ‘n sukses maak van elke uitdaging wat julle moet oorkom. Jy maak ons trots, Rosslyn! Baie sterkte, ons sien uit na alles wat […]

Read more
SWD krieket toernooi 2023 – Leagan Fortuin

SWD krieket toernooi 2023 – Leagan Fortuin Baie geluk aan Leagan Fortuin wat sy eerste 100 by die SWD krieket toernooi gekry het die naweek. Sy lopie telling vir die wedstryd was 124 nie uit nie. Ons is baie trots, Leagan!

Read more
o/7 – o/9 Krieket Afsluiting

o/7 – o/9 Krieket Afsluiting Ons 0/7 -0/9 krieketspelers het Maandag, 20 November 2023, hulle afsluiting gehad. Baie dankie vir ‘n lekker seisoen julle! Hou aan oefen, ons sien uit om julle ontwikkeling dop te hou. Baie dankie ook aan elke ouer wat die spanne ondersteun het deur wedstryde en oefeninge by te woon en […]

Read more
Eden Kleure vir ons Bergfietsryers 2023

Eden Kleure vir ons Bergfietsryers Twee van Laerskool Blanco se bergfiets atlete was die afgelope naweek by die Eden Kleure Prysuitdeling. Ella Barnard in gr7. Sy sluit haar Laerskool fietsry loopbaan by ons af op ‘n pragtige hoogtepunt met Eden Kleure in SEWE dissiplines, asook die “Nuweling van die Jaar” -toekening. Baie geluk Ella en […]

Read more
Blanco bokkies presteer in Balet

Blanco bokkies presteer in Balet Die volgende leerders van die β€˜Abbi Geldenhuys Academy of Ballet’ het uitmuntend gevaar in hulle Cecchetti Ballet eksamens in Oktober. Hulle almal het onderskeidings (Gold – 80-100%) gekry en is op Internasionale standaarde gemerk aangesien Cecchetti ‘n Italiaanse vorm van Balet is. Shaney Strydom (Gr. 1), Ivanke Barnard (Gr.1) en […]

Read more