Pre-Primêr koekverkoping 2026
Die lekkerste dag van die jaar was die Pre-Primêr se koekverkoping.
Ons Graad RRR-R maats het al die Blanco bokkies bederf met smul lekker sjokoladekoek en taai lekkergoed.
Dankie aan elke mamma vir hulle hulp.
Dit was n baie soet en suksesvolle dag.
🍭🍬🍡🍰
