GRAAD RR EN R: BAK en BROU
Ons voorskoolse maats het bewys dat hulle nie net lekker kan speel nie, maar ook lekker eetgoed kan maak….en dit dan geniet om dit te eet ook!
Dis baie belangrik om AL jou sintuie te ontwikkel.