DANS: 23 Augustus 2025

DANS: 23 Augustus 2025 Grootskermrugby met die Bokke wat gewen het, is net wat ons bestel het! Dankie aan elkeen wat saam met ons om die wêreld gereis het. Baie […]

Read more
Verwelkom Melanie Kloppers! 2025

Laerskool Blanco verwelkom Melanie Kloppers! Ons is baie opgewonde om vir Melanie by ons nasorgspan te verwelkom. Sy sluit 1 September by ons aan en bring ’n groot liefde vir […]

Read more
Prefekte 2025

Prefekte 2025 Ons prefekte spog met hul nuwe langmoutops! Nou is hulle maklik identifiseerbaar tussen die res van die leerders.

Read more
43ste Koorfees – 2025

43ste Koorfees – 2025 Dit is vanjaar die 43ste Koorfees. Ons skool neem jaarliks aan die Koorfees deel. Ons kinder het skitterend gesing. Ons is so trots op julle!

Read more
Laerskool Blanco dans – 23 Augustus 2025

Laerskool Blanco dans, op Saterdag, 23 Augustus, by die Aartappelstoor. Dit beloof, om soos in die verlede, weereens ‘n heerlike opskop te wees en ons nooi almal hartlik uit om […]

Read more
Vrouedag 2025

Vrouedag 2025 Laerskool Blanco wens julle ‘n baie geseënde Vrouedag toe!

Read more
Braai saam met die Hoof 2025

Braai saam met die Hoof 2025 Wat ‘n lekker aand van warm vure, nuwe ontmoetings, lekker gesels en geurige koffie.   Waar die kinders hulself moeg gespeel het op die […]

Read more
SKRYWERS BESOEK 2025 – Riaan Manser

SKRYWERS BESOEK – Riaan Manser Wat ‘n ongelooflike voorreg het ons leerders (en personeel) gehad om vanoggend na @riaanmanserofficial se avonture te luister. Na al sy verhale is ons leerders […]

Read more
GOEIE NUUS – 2025 Dans

GOEIE NUUS – 2025 Dan Ons danskaartjies is van Maandag, 28 Julie af beskikbaar by die finansieskantoor. Kaartjies kos R175/persoon of indien u ‘n tafel van 10 bespreek is die […]

Read more