Doxa Deo George bederf Onderwysers 2025

BAIE DANKIE, DOXA DEO!
’n Opregte woord van dank aan Doxa Deo George vir die smaaklike eetgoedjies. Ons personeel het dit ongelooflik baie waardeer!
Dankie vir alles wat julle deur die jaar vir ons skoolgemeenskap beteken en die konstante ondersteuning wat julle aan ons bied. Julle harte vir diens maak ’n groot verskil. Mag julle ryklik geseën word.
Ons waardeer julle!