Pre-Primer Braaidag 2025

Pre-Primer Braaidag Vandag het ons Pre-Primer maatjies eg Suid-Afrikaanse Stokbrook met stroop gemaak. Tog te lekker! 🇿🇦🥖

Read more
GRAAD 6 KUNS 2025

GRAAD 6 KUNS Ons Graad 6’e het verlede week gesigte uit klei gemaak as deel van hulle kurrikulum. Beeldhouwerk is die een vorm van kuns wat selfs deur ‘n blinde […]

Read more
Boomplantdag 2025

Boomplantdag 2025 Ons het hierdie jaar as skool 2 nuwe Assegaaibome geplant by die netbalbane. In die toekoms gaan ons heerlike koelte hê terwyl die kinders Netbal en Tennis speel. […]

Read more
FEESVIERING by BLANCO-STASIE 2025

FEESVIERING by BLANCO-STASIE Vandag vier ons fees! Ons skoolhoof verjaar. Hy hou baie van treine en daarom is daar ‘n Blanco-stasie geskep spesiaal net vir hom. Mag elke deel van […]

Read more
Sekretaressedag 2025

Sekretaressedag 2025 Laerskool Blanco is so gelukkig om Tannie WIlma en Tannie Elydia by ons skool te hê! Albei van hulle is passievol oor ons skool en toegewyd aan ons […]

Read more
RAAI WAT GEBEUR MAANDAG? 2025

RAAI WAT GEBEUR MAANDAG? 2025 Ons begin Maandag, 1 September met die verkope van ons 4de Trolley Dash, se kaartjies! Kaartjies is te koop teen R20 elk. U staan ‘n […]

Read more