WERKERS-WOENSDAG 2025
“The humblest tasks get beautified if loving hands do them.” – Louisa May Alcott
Ons terreinspan is elkeen bedank met ‘n geskenkpak vir hulle harde werk deur die jaar. Niks is ooit te veel nie. Elke taak word aangepak met die grootste glimlag, liefde en omgee.
Baie dankie aan elke persoon wat bygedra het tot hierdie geskenkpakke waarmee die terreinspan bederf word. ‘n Klein gebaar gaan so ver as dit met die regte gesindheid geskied.
Mag julle almal lekker rus en vars terugkom in 2026.
