Braai saam met die Hoof 2025 Wat ‘n lekker aand van warm vure, nuwe ontmoetings, lekker gesels en geurige koffie. Waar die kinders hulself moeg gespeel het op die […]
Braai saam met die Hoof 2025 Wat ‘n lekker aand van warm vure, nuwe ontmoetings, lekker gesels en geurige koffie. Waar die kinders hulself moeg gespeel het op die […]
SKRYWERS BESOEK – Riaan Manser Wat ‘n ongelooflike voorreg het ons leerders (en personeel) gehad om vanoggend na @riaanmanserofficial se avonture te luister. Na al sy verhale is ons leerders […]
GOEIE NUUS – 2025 Dan Ons danskaartjies is van Maandag, 28 Julie af beskikbaar by die finansieskantoor. Kaartjies kos R175/persoon of indien u ‘n tafel van 10 bespreek is die […]
ONS VERWELKOM ONS NUWE SKOOLHOOF Graag verwelkom Laerskool Blanco ons nuwe skoolhoof Mnr. Jacques Kloppers. Ons sien uit om u en u familie deel te maak van die Blanco-familie. Mag […]
Prefekte vir 2025 Tydens die laaste byeenkoms van die kwartaal het ons prefekte se ouers die geleentheid gekry om hul balkies aan te steek. Ons hoofleiers is tydens hierdie geleentheid […]
Huldeblyk aan Estée 27 Junie 2025
DANKBARE DONDERDAG – 26 Junie 2025 Laerskool Blanco wil graag vir Wayne Smart en sy span van Intsikilelo Construction bedank vir die goeie werk wat hulle gedoen het om ons […]
JEUGDAG 16 Junie 2025
Vadersdag 16 Junie 2025 Aan elke persoon wat die rol van pa vertolk in ons leerders se lewens, wil ons ‘n geseënde Vadersdag toewens. Dankie aan die pa’s, instaan-pa’s, bonus-pa’s, […]
Bekendstelling van ons Nuwe Skoolhoof vanaf kwartaal 3 – 2025