N GROOT DANKIE AAN KAZIN!

Ons wil graag โ€™n opregte woord van dank rig aan KAZIN vir hulle ongelooflike skenking van die wagtehuisie vir ons skool. ๐ŸŒŸ
Dankie dat julle die behoefte raakgesien het en bereid was om in ons skool se veiligheid en gemeenskap te belรช. Die wagtehuisie staan nou by die hek waar almal dit kan sien, en dit gaan vir baie jare โ€™n verskil maak.
Ons waardeer julle ondersteuning en samewerking meer as woorde kan sรช. ๐Ÿ™๐Ÿ’›
Baie, baie dankie KAZIN!