VADERSDAG 2026

VADERSDAG 2026 Spreuke 23:24: “Die pa van ‘n regverdige kind is baie bly; ‘n wyse seun bring sy ouers vreugde.” ‘n Pa is gemaak van beton, spiere, ‘n sagte hart […]

Read more VADERSDAG 2026

BUITESPORT – PERDRY

BUITESPORT – PERDRY Laerskool Blanco is baie trots op perdryer Miecke Rybicki, ń leerder in Graad 6 en haar ponie, Calela Biljoen. Hulle is ingesluit in die Eden A-span wat […]

Read more BUITESPORT – PERDRY

LANDLOOP 2026

LANDLOOP 2026 Rhys Goosen het die afgelope naweek deelgeneem aan landloopwedloop by Olympia Vaardigheidskool in Pacaltsdorp. Hy het ‘n tweede plek behaal in die 3km vir seuns o/11. Baie geluk […]

Read more LANDLOOP 2026

JEUGDAG 2026

JEUGDAG 2026 PREDIKER 11:9 Jy wat jonk is, moet vreugde vind in jou jeug en jou jong dae ten volle geniet. Doen wat jy goedvind en waarvan jy hou, maar […]

Read more JEUGDAG 2026