GEESWEEK – DAG 5: FUNKY HAIR! Ons het Geesweek op ‘n kleurvolle en prettige noot afgesluit! Vrydag het ons leerders en personeel hul kreatiwiteit behoorlik losgelaat met die mees funky, […]
Waar Drome Begin
WAAR ELKE KIND SPESIAAL IS -Waar Drome Begin – Van Laerskool Blanco tot ‘n Wêreldwenner! Rudi Scholtz, ń oud-leerder van Laerskool Blanco het Suid Afrika op die internasionale verhoog te […]
Borgskappe – Graad 7-baadjies
Borgskappe – Graad 7-baadjies BAIE DANKIE AAN PANAROTTIS PIZZA! Laerskool Blanco wil ons opregte waardering uitspreek aan Panarottis Pizza vir hul borgskap van ons Graad 7-baadjies. Danksy julle ondersteuning kan […]
Geesweek – Sportsoorte
Geesweek – Sportsoorte Vandag was dit tyd om ons liefde vir sport te vier! Ons leerders én personeel het hul gunsteling sportsoorte met trots uitgebeeld deur kreatiewe en kleurvolle uitrustings […]
BUITESPORT – Gimnastiek
BUITESPORT – Gimnastiek Laerskool Blanco is ongelooflik trots op vier van ons leerders wat aan die Eden Gimnastiekkampioenskappe in Mosselbaai deelgeneem het en Eden-kleure verwerf het. Baie geluk aan: ⭐ […]
Geesweek – Glitter en Glamour
Geesweek – Glitter en Glamour 💎 ‘n Tikkie “glitter en glamour” en vrolike Blanco leerders! Ons leerders het gewys dat skooldrag ook met styl en glans gedra kan word. 💎
Geesweek – Pajamasdag
Geesweek – Pajamasdag Gister was ons skool se gange behoorlik gekleur met die mooiste en snaaksste pajamas! Ons leerders én personeel ens selfs Mnr. Kloppers het aan die dag deelgeneem. […]
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 23 Junie 2026
BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 23 Junie 2026
Geesweek – TROTS SUID-AFRIKAANS
TROTS SUID-AFRIKAANS BY LAERSKOOL BLANCO! 🇿🇦 Vandag vier ons ons mooi land, ons diverse kultuur en alles wat Suid-Afrika so besonders maak. Ons leerders en personeel het met groot trots […]
Maandag Motivering – 22 Junie 2026
Maandag Motivering – 22 Junie 2026









