BUITESPORT – Gimnastiek

BUITESPORT – Gimnastiek Mieke Meyer het Saterdag aan die Zest Invitational Ritmiese Gimnastiek kompetisie deelgeneem. Sy behaal ‘n 1ste plek in haar toudans asook lintdans πŸ… πŸ₯‡ Baie geluk Mieke, […]

Read more BUITESPORT – Gimnastiek

Bokkiedag 2026

πŸπŸ’™ Bokkiedag 2026 πŸ’™πŸ Wat ’n wonderlike dag van mini-netbal by Laerskool Blanco! Ons O/7-, O/8- en O/9-spanne het vandag hul beste gegee en die dag het vlot en suksesvol […]

Read more Bokkiedag 2026

BOOGSKIET 2026

BOOGSKIET 2026 Baie geluk aan Roberto met sy besondere prestasies in boogskiet! Hy het twee medaljes ontvang nadat hy sy persoonlike beste verbeter het in die 2D- en 3D-afdelings. Daarbenewens […]

Read more BOOGSKIET 2026