LANDLOOP 2026
Rhys Goosen het die afgelope naweek deelgeneem aan landloopwedloop by Olympia Vaardigheidskool in Pacaltsdorp.
Hy het ‘n tweede plek behaal in die 3km vir seuns o/11.
Baie geluk Rhys!