BUITESPORT – Suid-Afrikaanse Skopboks Kampioenskappe
Ruben Kock en Grayson Haupt het deelfneem aan die Suid-Afrikaanse Skopboks Kampioenskappe.
Beide van hulle het die Wes-Kaap verteenwoordig. Hulle het deelgeneem in die spanafdeling asook individueel.
Baie geluk aan hierdie twee leerders met hul onderskeie prestasies.
