LANDLOOP – Olympiaskool 2026
Rhys Goosen het die afgelope naweek deelgeneem aan die landloopliga by Olympiaskool. Hierdie keer het hy ‘n eerste plek behaal in die 3km vir seuns o/11 met ‘n tyd van 10:54. Baie geluk Rhys!