Maandag Motivering – 17 November 2025
Tydens die eksamen is daar ‘n geleentheid om die kennis wat binne jou is weer te gee.
Moenie toelaat dat die eksterne faktore die potensiaal wat binne jou is, beïnvloed nie. Raak rustig, haal diep asem en doen JOU beste!
