Fietsry Prestasie – Ella Barnard

Fietsry Prestasie – Ella Barnard Baie geluk aan Ella Barnard, in gr. 7, met haar puik prestasies in fietsry vir 2023. Baie dankie dat jy Laerskool Blanco se naam so mooi uitgedra het! Sterkte in die Hoërskool volgende jaar. Ons hou jou met trots en verwagting dop.

Read more
o/13 krieketspan se Oos-Kaap toer 2023

o/13 Krieketspan se Oos-Kaap toer Ons o/13 krieketspan se Oos-Kaap toer was ‘n reuse sukses en ‘n ervaring wat hulle lank nog sal onthou. Hulle het kragte gemeet teen Laerskool Stulting en Gamtoosvallei. Hulle wen die wedstryd teen Laerskool Stulting met 6 paaltjies en Johalin word as “man of the match” aangewys vir sy 43 […]

Read more
Taekwondo Gradering 2023

Taekwondo Gradering 2023 Baie geluk aan die volgende leerders wat hul Taekwondo gradering gehad het. Jayden Coertzen – Bruin Belt – Gr 5 Bodine Coertzen – Groen Belt – Gr 1 Anika Steenkamp – Geel Belt – Gr R Neela Steenkamp – Geel Belt – Gr 5 Mia Stolz – Bruin Belt – Gr 5

Read more
Blanco Bokkies – Voortrekkers 2023

Blanco Bokkies – Voortrekkers 2023 Baie geluk aan al die Blanco-Bokkies wat deel is van die George Voortrekker Kommando en die volgende bereik het: Graad 1: Emma van der Merwe – Verwerf die volgende spesialisasies in span verband : Kind van Jesus Noodhulp Sy woon ook die Kommando Kamp en Suid Kaap see kamp by […]

Read more
Bok-gees 2023

Bok-gees 2023 Laerskool Blanco se leerders en personeel is vanoggend met ‘n laaste vlaag van Bok-gees gegroet. Ons bloed is groen en ons harte bars van trots! Baie geluk Springbokke!

Read more
Sanesa – WC – EDEN Awards 2023

Sanesa – WC – EDEN Awards 2023 Category I: Blanco Laerskool Category H: Conscious Mind Study Hub Category G: Hoerskool Outeniqua Category F: Glenwood House Preparatory School Super congratulations to all our participating schools! 🎉

Read more
o/11 openingswedstryd op Outeniqua Park

o/11 openingswedstryd op Outeniqua Park Baie geluk aan ons o/11 seuns wat 12-0 teen Milkwood gewen het in die openingswedstryd op Outeniqua Park stadium. Ons glo dat dit ‘n voorsmaak is van nog baie goeie rugby wat vir die naweek voorlê. Julle maak ons trots!

Read more
Kleuter Atletiek – 2 September 2023

Kleuter Atletiek – 2 September 2023 Run, run, run, as fast as you can, you’ll never catch me i’m the fastest blanco bokkie! Met lieflike sonskyn weer, ‘n medalje en lekkertjie op die spel en trotse ouers langs die baan, kon die maats nie anders as om te hardloop dat die stof staan nie! Die […]

Read more