o/11 openingswedstryd op Outeniqua Park

Baie geluk aan ons o/11 seuns wat 12-0 teen Milkwood gewen het in die openingswedstryd op Outeniqua Park stadium. Ons glo dat dit ‘n voorsmaak is van nog baie goeie rugby wat vir die naweek voorlĂȘ.
Julle maak ons trots!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *