LAERSKOOL BLANCO GEE OM! 2026

Ons samel alle plastiekproppies in om te help met die aankoop van rolstoele.
Hoe kan jy help?
✅ Versamel alle plastiekproppies.
✅ Was dit asseblief deeglik.
✅ Bring dit skool toe!
Elke proppie tel! Kom ons maak saam ’n verskil, een proppie op ’n slag!
“Moenie moeg word om goed te doen nie.” – Galasiërs 6:9 🙏🏻