FREEDOM IN CHRIST 2026
Die graad 7-leerders wat die Freedom in Christ kursus bygewoon het, het vandag die laaste gedeelte van die kursus “STEPS” by die Aarbeiplaas saam met Laerskool Outeniqua voltooi.
Dit was ‘n dag vol lag, speel en bid.
Ons glo elke leerder sal hierdie dag vir altyd onthou en koester.
