OUBOSFEES 2026

OUBOSFEES 2026 Hier wil jy wees oor net so bietjie meer as ‘n week! Van oud tot jonk sal hierdie geleentheid geniet, bring jou vriende en jou familie saam.

Read more
VALENTYNSDAG 2026

VALENTYNSDAG 2026 Die Blanco-bokkies hoop dat elkeen se dag met liefde gevul sal wees! Liefde hoef nie perfek te wees nie, dit moet opreg en onvoorwaardelik wees. Geniet julle dag!

Read more
Bidbeertjies 2026

Bidbeertjies 2026 Ons Graad 1-leerders het vandag almal ‘n gebreide beertjie ontvang. Wat ‘n kosbare geskenk om te kry, veral omdat daar vir elke leerder gebid is terwyl die beertjie […]

Read more
WERKERS-WOENSDAG 2025

WERKERS-WOENSDAG 2025 “The humblest tasks get beautified if loving hands do them.” – Louisa May Alcott Ons terreinspan is elkeen bedank met ‘n geskenkpak vir hulle harde werk deur die […]

Read more