BRIEF UIT DIE HOOF SE KANTOOR: 11 Maart 2026
TENNIS – Eden Technifibre Tennistoernooi 2026
TENNIS – Eden Technifibre Tennistoernooi 2026 Wihandré Nel (13jr oud) het 6-8 Maart deelgeneem aan die Eden Technifibre Tennistoernooi. Hy het deelgeneem in die “Seuns o.14 Gold”-afdeling en behaal ‘n […]
Krieket – SWD Badgers-toernooi 2026
Krieket – SWD Badgers-toernooi 2026 Baie geluk aan Divan Grobler (Gr. 4) wat hierdie naweek aan die SWD Badgers-toernooi deelgeneem het. 🏏👏 Divan en sy span het uitstekend gevaar en […]
GRAAD RR EN R: BAK en BROU 2026
GRAAD RR EN R: BAK en BROU Ons voorskoolse maats het bewys dat hulle nie net lekker kan speel nie, maar ook lekker eetgoed kan maak….en dit dan geniet om […]
BERGFIETS – Interskole Bergfietsryliga
BERGFIETS – Interskole Bergfietsryliga Laerskool Blanco se bergfietsryers het Saterdagoggend ’n skitterende wegspring in die eerste been van die Interskole Bergfietsryliga gehad. Ons is ongelooflik trots op al ons ryers […]
Maandag Motivering – 09 Maart 2026
Maandag Motivering – 09 Maart 2026 Mag chaos ons hierdie week vermy. Hou aan om die kalmte te demonstreer in elke oomblik van elke dag,
RUGBY TOERNOOI BY OAKDALE 2026
RUGBY TOERNOOI BY OAKDALE 2026 Ons 1ste span rugby is tans besig om deel te neem aan ‘n toernooi by Oakdale Landbouskool. Baie sterkte vir die seuns. Ons wil graag […]
BOKKIELOERDAG 2026
BOKKIELOERDAG 2026 “Any day spent with you is my favorite day. So, today is my new favorite day”. -Winnie the Pooh Dit was vir ons ‘n groot voorreg om opgewonde […]
NUWE GR R en GR 1 INSKRYWINGS VIR 2027
NUWE GR R en GR 1 INSKRYWINGS VIR 2027 Die datum vir nuwe Graad R en 1 aanlyninskrywings vir 2027 is 10 Maart – 14 April 2026. Maak asseblief seker […]
Juffrou Alrine verjaar – 05 Maart 2026
Juffrou Alrine verjaar! 05 Maart 2026 Veels geluk met jou verjaarsdag, Juffrou Alrine. Ons hoop die dag is gevul met vreugde, bederf en oorvloedige seën!









