Krieket – SWD Badgers-toernooi 2026

Baie geluk aan Divan Grobler (Gr. 4) wat hierdie naweek aan die SWD Badgers-toernooi deelgeneem het. 🏏👏
Divan en sy span het uitstekend gevaar en die toernooi gewen! 🏆🥇
Ons is ongelooflik trots op jou prestasie en die mooi manier waarop jy ons skool verteenwoordig. Hou aan om jou beste te gee! 💪⭐